Gereformeerde Volkskoolvir tuisskool en plaasskole

Psalms

Die Gereformeerde Volkskool hou by die gebruik van uitsluitlik Psalmgesang. Die Psalms is God se eie liedboek vir Sy kerk, en ons kinders leer dit van kleins af ken en sing – in die huisgodsdiens, in die skooldag en in die erediens.

Die berymde Psalms, met melodieë, is beskikbaar by:

www.psalms.co.za